Pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamer meenthuis

Summary
Property Type: 
Contract: 
Bedroom: 
2
Bathroom: 
2

Description

Pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamer meenthuis te koop by Koraal. Rustige aftree oord! Oopplan kombuis met lekker spenskas, sitkamer, eetkamer, toesluit motorhuis met direkte toegang in eenheid. Stoep toe gebou vir waskamer.