±21HA PLAAS TE KOOP NABY NABOOMSPRUIT

Summary
Property Type: 
Contract: 
Bedroom: 
2
Bathroom: 
2

Description

2 Slaapkamer, 2 badkamer huis met donkie, krag en solarkrag.
1 slaapkamer loghuisie met badkamer (gas geyser).
2 boorgate.
4x5000L tanks.
Stoor +/- 4x6m²
+/- 90 Eureka suurlemoene (drip besproeiing)
3ha waarop mielies geplant was (drip besproeiing), van die plaas implimente is ingesluit
Hindernis baan, fietsry "track", +/- 9 Nayla's, werkshuisie.

Price: 
R2 930 000